Kontak Ons

087 822 2342

info@jouwinkel.co.za

Midstream, Centurion, Gauteng

Vrae wat ons gereeld gevra word:

Die mates is op elke produk se bladsy onder “Tegniese data”. Scroll net tot onder op die produk bladsy 🙂

Ons lewer landswyd af deur middel van ‘n courier (The Courier Guy). Aflewering kos normaalweg R99 na enige plekkie in Suid Afrika maar bestellings bo R650 geniet gratis aflewering.

As ons die produk in voorraad het vind aflewering gewoonlik binne 3 – 5 werks dae plaas. Let wel dat ons soms ‘n groot hoeveelheid bestellings in ‘n baie kort tydperk ontvang wat dan die aflewerings proses kan vertraag. 

Indien jy jou bestellings voor ‘n spesifieke datum benodig (verjaarsdag, huweliksherdenking, skoonma kom kuier ens) en jy is bekommerd oor die aflewering, kontak ons gerus by info@jouwinkel.co.za

Ons is hier om seker te maak ons kliente is gelukkig met hulle produkte. Ons vervaardigers (klein besighede) werk baie hard om seker te maak alle produkte is top kwaliteit. 

Indien jy as klient voel ons het nie voldoen aan hierdie vereiste nie, kontak ons gerus by info@jouwinkel.co.za 🙂

Omdat dit moeilik is om kliente diens te beheer sodra derdepartye betrokke raak, neem ons nie tans enige herverkoops agente in nie. Indien jy wel ‘n winkel besit wat jy dink sal voldoen aan ons vereistes, kontak ons gerus by info@jouwinkel.co.za

Ons is altyd opsoek na nuwe eg Suid Afrikaanse produkte, indien jy ‘n vervaardiger met ‘n puik produk is, doen asseblief aansoek HIER.

Stuur vir ons 'n boodskap

Kontak ons vir enige navrae, ons help graag…

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Scroll to Top
[]