Bakkie Hakkie Combo (1x lank, 1x kort)

R209.99

Bakkie Hakkie is gebou om te hou en maklik om te gebruik om al daai dinge wat buite jou bereik is op jou bakkie, nader te hak. Kies ‘n korte of ‘n lange, dit hang af hoe groot jou bak is. Dis soos die ou plaas fone gewerk het, lange en ‘n korte. Hierdie combo bestaan uit 1 lang hakkie EN 1 kort hakkie.

Bakkie Hakkie is gebou om te hou en maklik om te gebruik om al daai dinge wat buite jou bereik is op jou bakkie, nader te hak. Kies ‘n korte of ‘n lange, dit hang af hoe groot jou bak is.

Dis soos die ou plaas fone gewerk het, lange en ‘n korte. Hierdie combo bestaan uit 1 lang hakkie EN 1 kort hakkie.

Lang hakkie: 1.2m lank
Kort hakkie: 600mm

Scroll to Top
[]