Bakkie Hakkie (Kort hakkie)

R109.99

Bakkie Hakkie is gebou om te hou en maklik om te gebruik om al daai dinge wat buite jou bereik is op jou bakkie, nader te hak. Kies ‘n korte of ‘n lange, dit hang af hoe groot jou bak is.

Kort hakkie: 600mm lank

Scroll to Top
[]