Dusty (Oranje)

R349.99

Ons Dusty is ‘n hardwerkende klein masjien wat reg staan om enige iets van rotse tot versnaperinge te skuif. In ‘n helder en vrolike oranje geverf, maak hy dit met gemak oor selfs die taaiste terreine terwyl jou kleintjies ure se plesier geniet.

Out of stock

Tegniese data:
Vervaardiger: Woodinq
Dimensies: 185mm Lank x 95mm Breed x 150mm Hoog.
Gewig: +- 370 gram
Kleure: Blou, Poskantoor Rooi, Groen en Oranje
Aflewering: Normaalweg 3 – 5 dae vandat die bestelling ontvang word. Let wel dat ons soms vreeslik baie bestellings in ‘n kort tydjie ontvang en dit dan die aflewerings tyd kan vertraag tot 7 – 14 dae omdat elke produk uniek gemaak word vir elke klient. Dit sal die wag werd wees, ons belowe! 🙂
Scroll to Top
[]