Versending en Aflewering

Belangrike kennisgewing rakende COVID-19:
Sommige aflewerings kan vertraag word as gevolg van COVID-19.

Hoe lank neem dit voordat ‘n bestelling gestuur word?
Verwerkingstyd: 24 uur 

Afleweringstyd: Oornag vir bestellings in Gauteng en 36-72 uur vir bestellings vanaf buite Gauteng. Oor naweke is die verwerkingstydperk effe langer.

Let wel: Sommige produkte word gemaak op ‘n per bestelling basis en hierdie produkte neem dan soms langer om afgelewer te word. Hierdie produkte sal dit duidelik aandui op die produk se beskrywing.

As u egter agterkom dat u afleweringsdatum buite die geskrewe tydsbestek is, moet u ons kliëntediens-span nader en ons sal u dadelik help! Kontak ons gerus per epos by info@jouwinkel.co.za As u enige ander vrae het, kontak ons asseblief en ons sal ons bes doen om u te help.

Hoe weet ek of ‘n bestelling gestuur is?
Sodra u bestelling geplaas is, sal u ‘n outomatiese e-pos met die opsporingsinligting ontvang.
Scroll to Top
[]